Our Team

Dr Shani van der Spuy
General Practitioner
Dr Shani van der Spuy is ‘n algemene praktisyn wat grootgeword het aan die suidkus van KwaZulu-Natal, waar sy ook gematrikuleer het. Sy het toe medies gestudeer aan die Universiteit…
Lize Esterhuysen
Dietician
Lize Esterhuysen is 'n Geregistreerde Dieetkundige en Internasionaal Gesertifiseerde Borsvoedingskonsultant (IBCLC). Alhoewel sy patiente met uiteenlopende siektetoestande oor die jare gehelp het met spesifieke terapeutiese dieet benaderinge, was haar passie…
Janie Loubser
Clinical Psychologist
Janie Loubser is n kliniese sielkundige wat van vroeg af in haar 12 jare loopbaan gewerk het met die band tussen n ma en haar baba. Sy het ook nagraadse…